Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(Download) "Agter Geslote Deure" by Johan Botha ~ eBook PDF Kindle ePub Free

Agter Geslote Deure

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Agter Geslote Deure
  • Author : Johan Botha
  • Release Date : January 13, 2021
  • Genre: Fiction & Literature,Books,Gay,
  • Pages : * pages
  • Size : 183 KB

Description

Die doel van hierdie boek is om aan ander persone, wie dieselfde traumatiese gebeurtenisse beleef het soos wat in die inhoud weerspieël word, ‘n boodskap van hoop te gee. Deur die stap te doen van pen op papier sit, het ek bevryding van ‘n teisterende verlede ontvang. Daar is nie ‘n kitskuur nie. Die oplossing, en dit is die crux van my boodskap, is om weer beheer oor jou eie lewe te neem. Jy mag dalk net baba-treë neem, maar die oomblik wanneer jy daardie eerste tree geneem het, staan jy reeds in oorwinning. Jy kan die bagasie van die verlede afgooi en lewe sonder enige skuldgevoel oor wat met jou gebeur het.
Jy kan en moet vergewe, veral jouself.
Wees sterk en glo in jouself! Net jy kan jou lewe, lewe!
Doen dit! Jy het net een lewe, lewe dit voluit, dag vir dag, lewe soos jy nooit gedroom het jy kan nie en breek die kettings van die verlede.


Download Books "Agter Geslote Deure" PDF ePub Kindle


Post a Comment for "(Download) "Agter Geslote Deure" by Johan Botha ~ eBook PDF Kindle ePub Free"